JOIN OUR MAILING LIST

Welkom by Die Werksmandjie.

​Die werksmandjie bestaan sedert 1984 en vier dus in 2014 haar 30ste verjaarsdag.  Dis ‘n familiebesigheid wat streef daarna om kwalitiet produkte aan die gemeenskap te bied wat lewens verrykend is en kreatiwiteit aanmoedig.  

Ons verskaf ‘n wye verskeidenheid van wol waarvan ELLE, Stylecraft en Katia ons grootste rak spasie opneem.  Kreatiewe breiklasse word 3 keer per week aangebied waar ‘n groot verskeidenheid van breitegnieke aangeleer kan word.  Breipatrone is ook by ons beskikbaar.  

Ons verskaf ook ‘n wye verskeidenheid quiltmaterial en quiltbenodighede.  Om dit in die praktyk toe te pas kan in die quiltklasse aangeleer word wat op ‘n weeklikse basis geskied. 

Hekelgaring en benodighede kan ook op ons rakke gevind word.  Hekelklasse word dan ook weekliks aangebied waar hekel tegnieke soos tunisiese hekel, hair pin loom hekel en vele ander tegnieke aangeleer kan word. 

Roksmateriaal, Afrikaanse lap en vele ander tipes materiale kan ook by ons verkry word.  Saam met dit garings, ritse, voerings, kant, knope, rek, masjien naalde en al die naaldwerk benodighede wat nodig is.

Ons verskaf ook balletklere, balletkouse, balletskoene, tapskoene, T-bar skoene, ballroomskoene en  Jazzskoene.

Ons het kaste vol patrone wat insluit: Butterick, Vogue, McCall’s, Simplicity, New Look, Burda en Kwik Sew. 

Ander interessante produkte wat ons verskaf is:

  • Mosaic teels, insetsels en benodighede
  • Lapverf en motiewe
  • Acrylic craft paint
  • Kraletjies
  • Tapeseries, tapeserie katoen
  • Kruissteek pakette
  • DMC borduur garing
  • Masjien borduur garing
  • Haar benodighede vir meeste skole in Centurion

En vele meer ...

Back Back to top